万博体育官网

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fisika Opedag: Vanaf veraf sterre tot die aardse hemelruim
Begin: 10/09/2025, 16:00
Einde: 10/09/2025, 20:00
Kontak:Abigail Iyer -
Plek: Merensky Building

Die Fisika Nagraadse Komitee is opgewonde om die algemene publiek en veral leerders uit te nooi na die Universiteit Stellenbosch se Departement Fisika se Opedag, met 'n program propvol ontdekkings. Op die agenda is toere van ons laser laboratoriums en interessante fisika eksperimente (vanaf 16:00-18:00) en inspirerende praatjies deur ons navorsers (18:00-20:00).  

RSVP teen 28 Augustus en bevestig hier: Google Form

Ons sien uit daarna om jou in ons departement te verwelkom!