万博体育官网

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 29/04/2025

Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens in ? vrye en demokratiese land beklemtoon. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie hierdie artikel gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig nie in Afrikaans beskikbaar nie.?