Universiteit Stellenbosch: Pages_万博体育官网 /afrikaans/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Thu, 07 Aug 2025 22:45:39 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Universiteit Stellenbosch: Pages_万博体育官网 /afrikaans/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/Pages/Forms/AllItems.aspx women-of-su-2025_万博体育官网 /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=293 Hide physical URLs from search: Yes
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

#USVroue

Van baanbrekende navorsing en akademiese uitnemendheid tot betekenisvolle gemeenskapsbetrokkenheid, die vroue van die Universiteit Stellenbosch (US) help skep *n beter toekoms, plaaslik 谷n w那reldwyd. Ter viering van Nasionale Vrouemaand plaas ons die kollig op die merkwaardige #USVroue wie se bydraes vooruitgang dryf en die US se verbintenis tot uitnemendheid, inklusiwiteit en innovasie vergestalt. Verken hierdie spesiale versameling stories, foto*s en besinnings wat hulde bring aan die noodsaaklike rol wat hulle in die bevordering van kennis in diens van die samelewing speel.

 

W那reldwye erkenning en prestasies

*n Viering van #USVroue wie se werk en leierskap internasionale erkenning verwerf het.

Denkleiers en uitblinkers

#USVroue gee gestalte aan gesprekke in die samelewing. Verken enkele meningsartikels oor geslagsverwante kwessies wat op nasionale mediaplatforms verskyn het.

Ondersteun studente en transformeer die toekoms

Ons jaarlikse #dayinthelife-reeks, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn het, plaas die kollig op ons personeel. Vanjaar het ons professionele administratiewe steundienstepersoneel uitgelig wat *n tasbare verskil in studente se lewens maak. Verken die stories van sommige van die merkwaardige #USVroue wat in die reeks verskyn het.

Candice Egan

Help studente om te floreer deur skenkerondersteuning

Dr Heidi October

Bemagtig die volgende generasie leiers

Anne Havemann-Serfontein

Vorm studente se reis deur toegewyde ondersteuning

]]>
System Account Wed, 16 Jul 2025 07:30:19 GMT /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=293
default_万博体育官网 /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1 Rollup Image:
Hide physical URLs from search: No
Browser Title: Universiteit Stellenbosch Tuis
Meta Description: Universiteit Stellenbosch Tuisblad
Meta Keywords: Universiteit van Stellenbosch, Universiteit Stellenbosch , Universiteit Stellenbosch webwerf, Universiteit Stellenbosch webtuiste, Afrikaans, Maties, Matieland, Stellies, Pokkel, Russel Botman
Hide from Internet Search Engines: No
Page Image:
Page Content: ?????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????
Home Hope Title: rt
Home Hope Link: Navorsing aan die Universiteit Stellenbsoch
Home Visit SU Link: Tuiskoms
Home Visit SU Title: tr
Highlight Title: Navorsingskundigheid
Highlight Link: Meer ?
]]>
System Account Wed, 13 Mar 2013 16:09:23 GMT /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1