Maties: Pages_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Wed, 30 Apr 2025 02:33:57 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Maties: Pages_万博体育官网 /afrikaans/maties/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/maties/Pages/Forms/AllItems.aspx Fees-Student-Fees-Online-Payments_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=195 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

?

?

Kaart- / EFT-betalings: aanlyn betaling (klik hier)

Let wel: Nadat u kennis ontvang het dat die kaartbetaling suksesvol was, kontroleer asseblief eers u bankstaat ten einde bevestiging te kry dat die betaling wel suksesvol gedoen is.

Slegs kredietkaarte wat vir ¡°3D Secure" geregistreer is, word vir betaling aanvaar.  ?

?
]]>
System Account Tue, 26 Jun 2018 09:30:29 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=195
Fees-ApplicationFees_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=33 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
'n Aansoekfooi van R100 is betaalbaar deur die volgende kategorie? aansoekers:
? Suid-Afrikaanse burgers.
? Aansoekers met permanente verblyf in Suid-Afrika.
? Aansoekers met vlugtelingstatus in Suid-Afrika.
? Aansoekers met asielsoekerstatus in Suid-Afrika.
? Aansoekers met diplomatieke status in Suid-Afrika.

Die aansoekfooi vir voorgraadse en nagraadse internasionale aansoekers is R400.
Klik HIER vir meer inligting in hierdie verband.

Vir Stellenbosch Bestuurskool-aansoekers is die aansoekfooi vir ¡®n MBA is R1050 en vir alle ander SBS programme R850. Jy kan die Bestuurskool-webwerf besoek vir meer inligting.

Afhangend van die program waarvoor jy aansoek doen, of jou skool kwantiel, kan jy moontlik vrygestel word van die aansoekfooi.

Indien dit op jou aansoek van toepassing is, sal jy ¡°Aansoekgeld ¨C R0.00¡± op die Betaling en Ooreenkoms-bladsy sien.

Aansoekgeld is nie terugbetaalbaar nie.

?
?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 21:46:47 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=33
Fees-AmountPayableAtRegistration_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=34 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

?

Bedrag betaalbaar teen 28 Februarie

Die gelde betaalbaar teen die einde van Februarie is soos per die tabel onder en, indien van toepassing, die eerste paaiement van Inwoningsgeld (etes uitgesluit).

Let asseblief daarop dat die eerste verpligte betaling van gelde met die volgende vervang is: 

? Voorgraads Nagraads Diploma
Eerste paaiement van Studiegeld20 % van Totale studiegelde20 % van Totale studiegelde 20 % van Totale studiegelde
Plus: (Indien van toepassing)???
Eerste paaiement van InwoningsgeldR16 400R16 400R16 400

 
Die gelde betaalbaar ten opsigte van 2023 moet as volg gemaak word :

DATUM % VAN TOTALE GELDE BETAALBAAR % BETAALBAAR VIR DEBIETORDER
28 Februarie2010
31 Maart2010
30 April2010
31 Mei2010
30 Junie510
31 Julie510
31 Augustus510
30 September510
31 October-10
30 November-10


Hierdie bedrae is nie van toepassing op internasionale studente nie, uitgesonderd internasionale studente met geldige permanente verblyfreg in Suid-Afrika en internasionale studente met vlugtelingstatus - klik hier om na Stellenbosch Universiteit Internasionaal se webtuiste geneem te word. 

Alle Internasionale studente, insluitend Namibi?rs, moet hul volle studiegelde teen die datum van registrasie vereffen. Internasionale studente, wat van Universiteitskoshuise gebruik maak moet ten minste R25 000 van die koshuisgelde en ten minste R15 000 vandie toelaatbare etekwota vir die jaar vir plasing op die rekening met registrasie betaal (indien in 'n SU-koshuis geplaas wat etes verskaf).

Alle agterstallige bedrae van 'n vorige jaar moet vereffen wees voordat 'n student vir 'n volgende jaar mag registreer.

Klik hier vir verdere inligting oor 2025-gelde.


?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 21:46:44 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=34
Fees-StudyFees_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=35 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

*beraamd; onderhewig aan goedkeuring van begroting teen einde 2024.

Hierdie bedrae is nie van toepassing op internasionale studente nie, uitgesonderd internasionale studente met geldige permanente verblyfreg in Suid-Afrika en internasionale studente met vlugtelingstatus - klik hier om na Universiteit Stellenbosch Internasionaal se webtuiste geneem te word. 

Hieronder volg 'n verteenwoordigende uittreksel uit die Universiteit se onderrigprogram-aanbod met die benaderde studiegeld per jaar, soos van toepassing in 2024. Onthou asseblief dat dit net benaderde syfers is om 'n aanduiding te gee van wat die studiegeld ongeveer kan beloop. U kan ook 'n kwotasie saamstel om 'n meer akkurate aanduiding te kry ¨C verwys na die skakel bokant die tabel hieronder.

Let asseblief daarop dat studieverwante addisionele bedrae bekend as Modulekoste , bereken volgens 2024-bedrae met die jaarlikse verhoging, hieronder ingesluit is; departemente mag die bedrae op grond van akademiese behoefte wysig. Boekegelde (doen navraag by akademiese departemente), ledegeld vir akademiese en ander verenigings (R20 - R5 671), PSO-gelde vir privaatstudente (R400), huisgelde vir koshuisstudente (R725) en parkeergelde is uitgesluit.

Vir meer besonderhede oor studiegelde, raadpleeg die Jaarboek 2023, Deel 3, Studentegelde waarin die beraamde studiegeld vir sekere voorgraadse en nagraadse programme verskyn.

'n Kopie van die Jaarboek is beskikbaar aanlyn.

Vra 'n meer gespesifiseerde Voorlopige Verklaring van Gelde / Kwotasie aan (Voorgraads en Nagraads, alle jare van registrasie)


?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 22:00:54 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=35
Fees-BankingDetails_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=40 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
Gebruik asb. die STUDENTENOMMER as verwysing indien u per EFT betaal.?




?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 21:46:51 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=40
Fees-RequestAQuote_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=38 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content: K?liek hier vir ?'n meer gespesifiseerde Voorlopige Verklaring van Gelde / Kwotasie aan
? ???? ?


Let asseblief op die volgende:

Die skermtaal, wat ook die taalkeuse vir die drukstuk van die kwotasie bepaal, kan gestel word deur die taalkeuse op die My.SUN-banier te wysig op die skerm ¡°Voorlopige Kwotasie Gegee Sonder Benadeling Van Regte":  

Klik op en om die Engelse weergawe na Afikaans te verander, en op af om die Afrikaanse weergawe na Eng?els te verander.

Neem ook kennis van die vereiste aantal krediete vir die betrokke programjaar (by voorbeeld 160 vir 1ste jaar LLB hieronder), en gebruik dit as riglyn by die keuse van modules op die daaropvolgende skerm.

?
]]>
System Account Fri, 08 Apr 2016 12:31:22 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=38
Fees-PaymentOptions_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=39 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:


'n Volledige rekening tot op datum van die betrokke jaar word na afloop van die registrasieproses per e-pos aan elke student uitgestuur. Dit is die verantwoordelikheid van die student om 'n rekening aan te vra as dit nie ontvang is nie.  Dit bly ook die verantwoordelikheid van die student om toe te sien dat die korrekte e-posrekeningadres verskaf word.

Studente kan by die studenteportaal inteken vir die nagaan en opdatering van die e-posadresbesonderhede.

Studentegelderekenings is ook beskikbaar in die studenteportaal by my.sun.ac.za by "Studenterekening".

Indien die volle studiegeld v¨®¨®r of op 31 Maart vereffen word, word 'n korting van 3% toegestaan op die onderriggeld indien die ouer of voog die voorgeskrewe vorm invul en by die Afdeling Studentegelde inhandig vir verwerking van die aansoek, tesame met die aanvanklike bewys van betaling. Hierdie korting word egter nie op die modulekoste- en programkoste-deel van die studiegeld toegestaan nie, insluitend di¨¦ van die MPhil in Inligting- en Kennisbestuur, asook programme wat deur die USB en SPL aangebied word.

Let wel: 

Die volle bedrag studiegeld vir die betrokke jaar moet eers betaal word alvorens u aansoek om korting oorweeg kan word en u moontlik vir korting kwalifiseer.  Sodra die aansoek goedgekeur en verwerk is, word die rekening gekrediteer met die betrokke persentasie kortingsbedrag.

Die korting mag dus nie deur die betaler op die volle bedrag bereken en daarvan afgetrek word nie. 

Die gekrediteerde bedrag is nie uitbetaalbaar nie en word aangewend ter vereffening van kostes wat gedurende die res van die jaar aangegaan word. 

Hierdie kortingsaansoek kan slegs oorweeg word in die betrokke jaar van studie, en nie vir terugwerkende jare nie.

Korting is slegs van toepassing op studente, ouers of voogde wat finansieel ten volle vir die studenterekening verantwoordelik is, en internasionale studente met 'n geldige permanente verblyfpermit. Ander internasionale studente en studente wat deur beursmaatskappye befonds word, kwalifiseer nie. 

Die sperdatum vir aansoeke vir die 3% korting is 30 September van elke jaar waarin aansoek gedoen word vir die korting. 

Korting op Studiegeld: 

Indien drie of meer kinders/lede uit dieselfde gesin gelyktydig vir voltydse programme aan die Universiteit ingeskryf is, kan 'n korting van 10% op onderriggeld per student toegeken word.

Dit sal slegs gedoen word indien die ouer of voog die  voorgeskrewe vorm invul en by die Afdeling Studentegelde inhandig vir verwerking van die aansoek.

Hierdie korting word egter nie op die modulekoste- en programkoste-deel van die studiegeld toegestaan nie, insluitend di¨¦ van die MPhil in Inligting- en Kennisbestuur, asook programme wat deur die USB en SPL aangebied word.

Internasionale studente: Hierdie kortings is slegs beskikbaar vir internasionale studente met geldige permanente verblyfreg en internasionale studente met geldige permanente verblyfreg en internasionale studente met vlugtelingstatus.

Die sperdatum vir aansoeke vir die 3% korting is 30 September van elke jaar waarin aansoek gedoen word vir die korting.

Studente kan hulle rekeninge op enige van die volgende maniere vereffen:

- Standaard Betaalwyse (8 paaiemente)
- Betaling per debietorder stelsel-wyse (10 paaiemente)
- Aanlyn Betalingsmetode: Kaart betalings
- Persoonlik aan die kassiere (metode)
- Kontantlose metode: SnapScan
- EFT na Studentegelde bank rekening 

Standaard Betaalwyse 

DATUM % VAN TOTALE GELDE BETAALBAAR
28 Februarie20
31 Maart20
30 April20
31 Mei20
30 Junie5
31 Julie5
31 Augustus5
30 September5
31 October-
30 November-

 


Betaling per debietorder stelsel-wyse: (slegs vir studente met Suid-Afrikaanse burgerskap, vir internasionale studente met geldige permanente verblyfreg en vir internasionale vlugtelingstudente met 'n Suid-Afrikaanse bankrekening):                          
?
10 Maandelikse paaiemente onder die Universiteit se debietorder stelsel  ?
Eerste paaiement:Betaalbaar teen 1 Maart
Outomatiese aanpassing:Indien addisionele bedrae n¨¢ 1 Maart teen student se rekening gehef word.
Debietordervorm:  Laai die vorm hier af, of versoek dit vanaf die Afdeling Studentegelde, Administrasiegebou A, 2046   
Inhandigdatum:Voor of op 9 Februarie
Tydperk geldig:Volle tydperk van studie OF 'n korter periode met 30 dae skriftelike kansellasie. 


Debietorders sal as volg ingevorder word:

DATUM % BETAALBAAR VIR DEBIETORDER
1 Maart10
1 April10
1 Mei10
1 Junie10
1 Julie10
1 Augustus10
1 September10
1 Oktober10
1 November10
1 Desember10


12 Aanlyn Betalings: Kaart betalingsmetode:

Aanlynbetaling - Klik hier

Voordeel van aanlyn betalings: Aangesien die kwitansie onmiddellik verwerk word, is die rekening dadelik opgedateer en ook nie later met die bekendmaking van eksamenuitslae nie.

Betalings kan persoonlik by die kassiere gemaak word (metode): 

Kantoorure

Stellenbosch- en Tygerbergkampusse: Maandae tot Vrydae, 8:00-15:30
 


STELLENBOSCH?TYGERBERG
Die Kassiere
Blok A
Sentrale Administrasie
Die Kassiere
Kliniese Gebou (1ste vloer)
Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 

 

Kontantlose metode: SnapScan

Stellenbosch Universiteit (SU) is die eerste universiteit in Suid-Afrika om op sy kampus van die SnapScan in-toep betaalopsies vir betaling gebruik te maak, gevolglik hoef studente nie meer kontant saam te dra om sekere betalings te maak nie.

SnapScap is selfoontoepassing wat betaling sonder kontant moontlik maak. Die in-toep betalingsmeganismes is beskikbaar vir studente om rekeningbetalings op hulle studentegeldrekeninge te maak, asook betalings vir voorafbetaalde dienste wat die volgende insluit: etes, drukkrediete en wasgoedkwota. Tevore kon hierdie betalings slegs in kontant of met 'n kaart in die sentrale administrasiegebou gedoen word.

SnapScan Bills: Hierdie funksie bied gebruikers (studente) die geleentheid om bestaande skuld op hulle rekening af te los.

SnapScan Prepaid: Hierdie funksie bied gebruikers (studente) die geleentheid om voorafbetaalde dienste aan te koop (drukkrediete, waskwota of etes) en om hulle studenterekening met krediet aan te vul.

EFT na Studentegelde Bankrekening

Gebruik asb. die STUDENTENOMMER as verwysing indien u per EFT betaal.



Moontlike uitbetaling van kredietbalanse

Met die uitsondering van beurshouers, word kredietbalanse wat op studentegelderekeninge ontstaan as gevolg van oorbetaling, op aanvraag n¨¢ afloop van die student se studie uitbetaal, slegs indien die volledige bankbesonderhede van die begunstigde (ingevul op die voorgeskrewe vorm, geverifieer en gestempel deur die bank) ontvang is, en die bewys van die aanvanklike betaling aangeheg is. Die vorm is ook verkrygbaar by die Afdeling Studentegelde.

Kredietbalanse van beurshouers sal slegs uitbetaal word nadat die beursinstansie se skriftelike toestemming daartoe ontvang is. Voorgraadse beurshouers is self verantwoordelik om re?lings te tref met beursskenkers om hulle te voorsien van die skriftelike toestemming dat kredietbalanse uitbetaal mag word. Nagraadse beurshouers kan by die Nagraadse Kantoor navraag doen oor die prosedure wat gevolg moet word.

Navrae:

Afdeling Studentegelde
Tel: +27 21 808 9111?
E-pos: studentegelde@sun.ac.za

?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 22:00:39 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=39
Fees-ResidentFees_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=36 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

Koshuisinwoningsgelde per student per jaar  (sluit etegeld uit)

Stellenbosch-kampusVroue?Mans??
KoshuiseEnkelDubbelKoshuiseEnkelDubbel
Nemesia
Erica
Minerva
Harmonie       
Irene     
Monica 
Heemstede    
Lydia     
Nerina 
Huis ten Bosch          Sonop   
Serruria 

 

 

R 70 608

 

 

R 58 718

Dagbreek        
Huis Visser
Eendrag           
Majuba
Helderberg
Simonsberg
Helshoogte                         
Wilgenhof 
Huis Marais

 

 

R 72 288

 

 

R 59993

VROUE EN MANS?????
KoshuisEnkelDubbelHuiseEnkelDubbel
MetanoiaR 72 288
 StudentehuiseR 64 843

Huis Russel Botman, LLL Dorp, HUB HuiskomiteesR 72 288
 ???
GoldfieldsR 72 288
R 59 993
 ??
WoonstelleEnkelDubbelWoonstelleEnkel?
Huis De VilliersR 66 864
R 54 528
LobeliaR 70 282
?
Huis MacDonaldR 57 530 - R 75 571
? ??
Concordia (plaaslike studente, p/p/pjr)R 69 831
????
 ?????
Tygerberg-?kampus
Uitsluitlik vroue?
? ??
KoshuisEnkelDubbel???
Huis Francie van ZijlR 61 714
R 47 119
???
Vroue en mans
?????
KoshuisEnkelDubbelKoshuisEnkelDubbel
HippokratesR 62 897
R 48 102
Huis Ubuntu House, Nkosi Johnson, eNkanyiniR 72 034
 

Meerhof: enkel

duet

R 77 145

R 80 751

 Meerhof-uitbreidingR 71 432
R 57 433
Etekwota (Nie ingesluit by bedrae tov koshuisinwoning nie)

Pakket vir 3 standaard maaltye (¡°ete van die dag") per dag, 7 dae per week

LW: Werklike betalings slegs vir maaltye geneem & duurder keuse kan pakket voortydig uitput

R 33 866
????
?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 22:00:47 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=36
Accommodation-CancellationOfResidencePlacement_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=49 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
Hou in gedagte dat verblyf nie by jou akademiese aanbod ingesluit is nie. Jy is dus verantwoordelik om jou eie verblyf, op jou eie kostes te verseker voordat jy op kampus aankom vir registrasie / bywoning van klasse. Besoek privaat verblyf op www.maties.com vir ¡¯n lys van privaat geakkrediteerde verblyfopsies in hierdie verband. 
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 21:45:45 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=49
Apply-International-Curricula-_万博体育官网 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=182 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content: ??????????

Undergraduate international applications?

Click HERE for more information regarding International Undergraduate Applications (also applicable to SA citizens at an international school).

Booklet:  International Undergraduate Applications 2026

Upload your final marks on the following links
South African applicants with international schools: Opens 1 November
International applicants with international schools: Opens 1 November

?American High School Diploma
If you are an American High School Diploma applicant please ensure that you are informed regarding our conversion and the Matriculation Exemption Certificate requirements and process.

Please click HERE for the communication we will be sending all AHSD applicants regarding our conversion.

If you are a South-African applicant, you can click HERE for the Matriculation Exemption information. International applicants can click HERE for more information.?

General Application Office

SA candidates at international schools,
*Candidates with SA citizenship (excluding Permanent Residents, Refugees, Asylum seekers), registered for Cambridge, Pearson, International Baccalaureate (IB-Diploma), American High School Diploma (other than National Senior Certificate (NSC), Independent Education Board (IEB).  

Chantal Grove-Le Guillou
Telephone: +27(0)21 808 9111
Email: [sainternschools@sun.ac.za]

Siyavuya Ngemntu
Telephone: +27(0)21 808 9111
Email: [sainternatschools@sun.ac.za]??

Stellenbosch 万博体育官网 International (SUI): International Undergraduate Prospective Unit

International candidates at international schools,
* International candidates (including Permanent Residents, Refugees, Asylum seekers), registered for Cambridge, Pearson, International Baccalaureate (IB-Diploma), American High School Diploma, IEB-ISC etc. (other than National Senior Certificate (NSC), Independent Education Board (IEB).  

Nazli Daniels
Telephone: +27(0)21 8082910
Email: [suiundergrads@sun.ac.za]/[ndaniels@sun.ac.za]

Alida Hendricks
Telephone: +27(0)21 8084934
Email: [suiundergrads@sun.ac.za]/[alidah@sun.ac.za]

Hanna Kotz¨¦
Telephone: +27(0)21 8089023
Email: [suiundergrads@sun.ac.za] /[jmkotze@sun.ac.za]

Schedule a virtual or in-person appointment, here, Bookings?



]]>
System Account Tue, 11 Jun 2019 07:01:45 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=182