Direkte Uitsending
?
Tyd: Regstreekste uitsending begin gewoonlik 15 minute voor die begin van die geleentheid.
Beurtkrag: Waar moontlik sal die regstreekseuitsending weer begin wanneer en as die noodkrag geaktiveer word.
Opname: Alle geleenthede word opgeneem. In die geval? van 'n onderbreking in internettoegang sal 'n opname binne 48-uur op die US se YouTube-kanaal beskikbaar wees.
Gradeplegtighede: Vriende en familielede wat nie ’n gradeplegtigheid kan bywoon nie, maar dit graag wil kyk, kan die gradeplegtigheid regstreeks aanlyn via die stroomuitsending volg. Na afloop van die plegtigheid sal die video’s op die Universiteit Stellenbosch se YouTube-kanaal beskikbaar wees.
Universititeit Stellenbosch Youtube-kanaal >>?
??