?
|
? |
?Welkom
|
??Welkom by jou FGGW Meestersnavorsing Hub. Volg asb die skakels hieronder en aan die regterkant vir relevante inligting.
US Jaarboek bepalings: Volume 1 (Algemeen) | Volume 12 (FGGW)
|
MoU
|
- Studente en studieleiers moet 'n Memorandum van Begrip (Memorandum of Understanding / MoU) onderteken:
|
|
|
?Riglyne
|
- Konsulteer gereeld met jou studieleier.
-
Sorg dat jy vertroud is met die betrokke Riglyne:
- Hierdie Gids tot die etiekproses sal ook waardevol wees
-
?Studente en studieleiers moet nou en positief saamwerk op die basis van gereelde geskrewe indienings.
|
Steun
|
-
Die primere kontakpersoon rakende jou meestersnavorsing is jou studieleier.
-
Kliniese Assistente het ook toegang tot die hulpbronne op die webblad van die Kantoor vir
Kliniese Assistente Navorsingsteun.
-
'n Wye reeks kontakbesonderhede vir navorsing- en algemene steundienste is beskikbaar op die
Nuttige Kontakte-webblad.
|
?Oorsig | ?- Aansoeke
vir onderbreking of voortgesette registrasie; nominasies van
studieleiers en eksaminatore word ingedien via die betrokke Nagraadse
Programkomitee (NPK) binne die akademiese omgewing.
- Die benoeming van eksaminatore en ander NPK-besluite rakende 'n gestruktureerde meestersgraad word aan die FGGW Komitee vir Nagraadse Onderrig (KNO) voorgelê.
- Die benoeming van eksaminatore en ander NPK-besluite rakende 'n meestersgraad per tesis word voorgelê aan die FGGW Komitee vir Nagraadse Navorsing (KNN), by tyg-phd@sun.ac.za.
? |