Students: Pages_万博体育官网 /afrikaans/students/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Wed, 18 Jun 2025 16:20:00 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Students: Pages_万博体育官网 /afrikaans/students/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/students/Pages/Forms/AllItems.aspx A3-module-and-venue-information_万博体育官网 /afrikaans/students/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=80 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content: ????

 A3-modules en lokaalinligting?

?Verwys asseblief na die SUNStudent-portaal vir jou A3-assesseringsdatums en lokaalinligting vir die A3-assesseringstydperk wat op 11 Junie 2025 begin. Hierdie webblad is 'n addisionele hub waar jy nader aan die tyd inligting oor A3-assesserings sal vind, as jy nie die inligting op die portaal kan kry nie. Blaai af tot by die tabel met die module- en lokaalinligting vir die A3 assesserings in Junie 2025.

  • Let asseblief daarop dat die Excel-sigblad net nie-konsessie-lokale vertoon vir modules wat sentraal deur die Assesseringskantoor op die Stellenbosch-kampus geadministreer word. Die le¨ºr is gemerk met die datum van die A3-assessering.   
  • Jy sal die lokaal vir jou spesifieke module in die sigblad vind by die geskeduleerde assesseringsdatum en -sessie. Studente-groepe word volgens hul vanne per lokaal ingedeel.
  • Die besonderhede van die assesseringslokale sal op die laatste een dag voor die spesifieke assesseringsdatum beskikbaar gestel word wanneer fakulteite die name van studente bekend maak wat vir die A3-geleentheid kwalifiseer.

Module- en lokaalinligting vir A3-assesserings in Junie 2025 

  • Aangesien sommige modules intern deur akademiese departemente geadministreer word, moet jy by jou department navraag doen as jou modules nie op die sigblad hieronder (sodra beskikbaar) verskyn nie. 
  • Studente met konsessies moet asseblief met die Kli?ntedienssentrum in verbinding tree vir inligting oor A3-konsessielokale: info@sun.ac.za of 021 808-9111. Verskaf asseblief jou studentenommer wanneer jy navraag doen. Vanwe? die konstruksie in Admin A, het die Kli?ntedienssentrum tydelik na die Anorganiese Chemie-gebou in Bosmanstraat verskuif.?
Lys vir Woensdag 11 Junie 2025? Lys vir Vrydag 20 Junie 2025?
Lys vir Donderdag 12 Junie 2025?Lys vir Saterdag 21 Junie 2025
Lys vir Vrydag 13 Junie 2025?Lys vir Maandag 23 Junie 2025
Lys vir Saterdag 14 Junie 2025?Lys vir Dinsdag 24 Junie 2025
16 Junie 2025: Jeugdag (openbare vakansiedag)Lys vir Woensdag 25 Junie 2025
Lys vir Dinsdag 17 Junie 2025??Lys vir Donderdag 26 Junie 2025
Lys vir Woensdag 18 Junie 2025?Lys vir Vrydag  27 Junie 2025
Lys vir Donderdag 19 Junie 2025??Lys vir Saterdag 28 Junie 2025?











]]>
System Account Mon, 19 May 2025 08:00:50 GMT /afrikaans/students/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=80
Assessment-concessions_万博体育官网 /afrikaans/students/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=75 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content: ?????

Assesseringstoegewings

Assesseringstoegewings kan ekstra skryftyd, speltoegewings, afneming in 'n afsonderlike lokaal, handskriftoegewings, mondelinge assesserings, 'n rekenaarlokaal of ondersteunende tegnologie, 'n skribent, leesbystand of 'n amanuensis (lees vraag en skryf antwoord neer), 'n goed beligte lokaal, 'n braille-vertrek, gebruik van 'n rolstoel, vergrote teks, 'n voorleser of SA Gebaretaal-tolke insluit. Verwys na afdeling 6.8 vir die Akkommodering van spesiale behoeftes gedurende hoofassesserings op bladsy 48 in die Jaarboek 2025, Deel 1 (Algemene Re?ls).

  • ?'n Student kan met 'n geldige bewys van 'n mediese toestand aansoek doen vir Assesseringstoegewings. 
  • Toegewingsverwante navrae  ¡ª ook nuwe versoeke vir noodtoegewings ¡ª kan per epos na die Eenheid vir Gestremdhede gestuur word: concessions@sun.ac.za.?
  • Studente kan hul briewe vir assesseringstoegewings via die SUNStudent-portaal aflaai. Die proses word in die studentehandleiding (Access Exam Timetable and Concession Letter on Student Portal) verduidelik. ?
  • Die US se Klientedienssentrum kan help met navrae oor A3-assesseringslokale vir studente met assesseringstoegewings: info@sun.ac.za of 021 808-9111. Let asseblief daarop dat die Kli?ntedienssentrum vanwe? die opknapping van Admin A, tydelik in die Anorganiese Chemie-gebou in Bosmanstraat (direk oorkant Huis Marais) gehuisves word. Vanwe? die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPI-wet) mag inligting oor lokale vir assesseringstoegewings nie op hierdie assesseringswebblad gepubliseer word nie.
  • Studente kan van Maandag, 21 Julie tot Vrydag, 1 Augustus 2025 aansoek doen vir assesseringstoegewings vir die tweede semester. Klik HIER vir meer inligting. ?
]]>
System Account Fri, 09 May 2025 12:31:11 GMT /afrikaans/students/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=75
Tests-and-Exams_万博体育官网 /afrikaans/students/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=14 Hide physical URLs from search: Yes
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
??????????Studente-assesserings_hero.jpg
?

?Aansoek: Assesseringstoegewings vir toetse en eksamens?

  • 1. Aansoekdatums vir assesseringskonsessies:

    Eerste semester begin Maandag 13 Januarie 2025 en eindig Vrydag 21 Februarie 2025. 

    Tweede semester begin Maandag 21 Julie 2025 en eindig Vrydag 1 Augustus 2025. 

  • 2. Prosedure om aansoek te doen, of ¡¯n versoek te rig, vir assesseringskonsessies:

    2.1  Lees die handleiding ?(Student Guide ¨C How to raise an exam concession and view concession letter? >>) oor hoe om ¡¯n assesseringskonsessieversoek op SUNStudent te rig.

    2.2  Druk die Vorm vir Praktisyns >>? en stuur dit aan jou praktisyn om te voltooi. Sodra dit voltooi is, voeg dit by die betrokke verslae van jou mediese praktisyn / sielkundige / oogarts.?

    2.3 Hou by die aansoektydperke hierbo aangesien geen laat aansoeke deur SUNStudent opgelaai kan word nie.? 

    ?????2.4
     Kontak concessions@sun.ac.za >>? vir bystand.?
? ?
? ?

Tygerbergkampus

Volg 2.1, 2.2 en 2.3 hierbo. Kontak jou fakulteit se studentesteunbeampte of ? concessions@sun.ac.za >>  vir bystand. 

?
]]>
System Account Thu, 23 Jan 2014 08:45:15 GMT /afrikaans/students/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=14