万博体育官网

图片
Students
Welkom by Universiteit Stellenbosch

NAVRAE

Toegang tot die Assesseringskantoor (AARGO)

Die hoofingang na Admin A is steeds gesluit vanwe? die opknapping van die hoofgebou. Gebruik asseblief die NARGA-ingang na Admin A (aan Merrimanlaan se kant) oorkant die Natuurwetenskappe-gebou (no 100 op die kampuskaart). As jy nie toegang het via die NARGA-ingang nie, druk asseblief op AARGO op die sleutelbordjie teen die muur sodat die deur vir jou oopgemaak kan word. Volg die aanwysings na die AARGO-kantoor op die eerste vloer, en lui die klokkie by die ingang. E-posnavrae oor A2- en A3-assesserings kan na stbexams@sun.ac.za gestuur word. Sluit altyd jou US-studentenommer in die onderwerpre?l (subject line) in wanneer jy navrae per epos stuur.

)

  • Die studente-handleiding (l) kan moontlik help om assesseringsverwante navrae op
  • te los.
  • Die US se Klientedienssentrum is die primêre aankloppunt vir navrae en hulp, telefonies (021 808-9111) of per epos: info@sun.ac.za. Let asseblief daarop dat die Kli?ntedienssentrum vanwe? die opknapping van Admin A, tydelik in die Anorganiese Chemie-gebou in Bosmanstraat (direk oorkant Huis Marais) gehuisves word.
  • Vir bykomende inligting oor assesseringslokale, kan daar per epos by die Assesseringskantoor navraag gedoen word: stbexam@sun.ac.za
  • Navrae oor assesseringstoegewings — ook nuwe noodtoegewingsversoeke — kan per epos gestuur word na die Eenheid vir Gestremdhede: concessions@sun.ac.za
  • Studente kan hul briewe vir assesseringstoegewings via die SUNStudent portaal aflaai. Raadpleeg bladsy 7 van die studentehandleiding vir aanwysings.
  • ??Meld asseblief enige assesseringsverwante sake tydens die assesseringstydperk per epos aan by mev Ruby Frans: ruby@sun.ac.za?